Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.23Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.79Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.63Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.25Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.71Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.43Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2277Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1232Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 13.97Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 19.04Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0479Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.58Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0226Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.0220Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.34Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 9.52Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0067Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 13.99Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 19.04Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.38Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.76Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 20.91Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0049Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1409Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 7.16Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0022Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.45Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0911Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0515Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9997Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.07Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.36Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4085Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.23Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 1.12Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9997Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0167Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5183Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 49.53Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 19.04Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.66Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1732Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0148Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.24Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9997Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.02Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0015Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.5262Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.87Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.7590
Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer

R800.00
Foto 1: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 2: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 3: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 4: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 5: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 1: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 2: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 3: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 4: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer
Foto 5: Astonbaai Jeffreysbaai netjiese verblyf naby see en strandmeer

Kom geniet oornaggeriewe in selfsorgstyl wat u sal verras. Netjies, prakties en ' n paar treē van Astonbaai se winkeltjies en strandmeer. Die see, bekende Walskipper, Tapas en Marina Martinique met puik Nina's op kanale en waterworld is slegs 'n 10 min stadige stappie van ons. Ons verskaf badhandoeke, koffie/ tee/ speserye/ draagbare braaigeriewe / basiese badkameritems, gratis wifi, Netflix en op u versoek dstv ( ekstra kostes indien versoek). Veilige parkering vir een voertuig per kamer.Prys is per kamer en daar is twee vakansiekamers (maks 2 persone per kamer) en u geniet n privaat badkamer met hoekbad en stort en ook ' n volledig toegeruste kombuis en kuierstoepie op tuin. Soveel meer as net 'n kamer kom kuier gerus by ons vir 'n totale privaat en bekostigbare wegbreek.  Bly 4 nagte en betaal net vir 3 tydens Mei en Aug 2023. 
Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Bederf daai spesiale een met 'n geskenk!
Kontak Zelle via e-pos
Geadverteer deur: Zelle.
'n soeknet lid sedert 2023-04-30.
Alle advertensies deur Zelle.
Uitenhage - Oos-Kaap

942 besigtigings.
Geadverteer op 2023-04-30 07:39:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.