Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop » Koop » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.10Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.31Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.50Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.51Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.05Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.33Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2176Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1139Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 13.43Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 18.16Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 20.32Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0494Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 1.01Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.54Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0469Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1349Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 6.50Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.02Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1682Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.82Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.55Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.4991Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.0200Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.16Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0122Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.08Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0210Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.95Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 9.00Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0063Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 13.45Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.16Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.35Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0021Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.34Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0868Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.26Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3890Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.18Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4938Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.19Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0139Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.14Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.68Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.7074
Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop

R350 000.00
Foto 1: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 2: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 3: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 4: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 5: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 1: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 2: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 3: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 4: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop
Foto 5: Karoo Geskiedkundige Kothuis te koop

Daar is iets sielsverrykend aan die uitgestrektheid van die Karoo met sy weergalose natuurskoon.  Vir ouer persone of mense wat van die huis af werk, wat van die stadsgedruis wil ontsnap, en die stres vir n landelike lewe wil verruil, het ons net die antwoord.  Die bekoorlike dorpie Hanover in die Noord Kaap sal jou terugneem na vervloë jare.  Hier kan jy die Melkweg op sy mooiste sien.  Die huis wat n 'pre-paid' meter het bestasan uit 2 slaapkamers; 1 badkamer met stort; kombuis, en n oopplan eet-/sitkamer met kaggel en is te koop @R350 000.  Die 315 vierkantemeter erf is alkante omhein (geen motothuis).  Erfbelasting van R1500 word 1x per jaar betaal. Die huis word tans verhuur @R3500 n maand en die kontrak verstryk einde Jan. '23. Vir navrae en besigtiging van die eiendom kontak Marlize by 076 296 6849
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Beveilig jou rekenaar met die beste anti-virus sagteware!
Kontak Blue crane cottage via e-pos.
Selfoon Nommer:0762966849
Geadverteer deur: Blue crane cottage
'n soeknet lid sedert 2022-01-18.
Alle advertensies deur Blue crane cottage.

Hanover - Wes-Kaap

1178 besigtigings.
Geadverteer op 2023-06-28 13:22:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.