Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas werk gesoek as voorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas werk gesoek as voorman Plaas werk gesoek as voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas werk gesoek as voorman

R15 000.00
Goeie dag
My naam is Douw Honiball, ek is baie dringend opsoek na werk op 'n plaas as plaasvoorman, assestent bestuurder en of trekker operateur. Aangesien die plaas waar werk saam was my laat gaan het weens finansiële redes. Ek het laasjaar eind Julie my vrou aan die dood af gestaan en is tans alleen ouer vir my seun van ses jaar oud en my dogtertjie wat twee jaar oud is. Ek is tans woonagtig in die Kroonstad distrik, maar is bereid om te verhuis indien dit nodig sou wees.
Ek het ondervinding in grond voordereiding, plant en spuit. Gewasse waarmee ek al gewerk het is lusern, koring, Hawer, grondboontjies en mielies en soyabone. Ek het ook ondervinding in Greenstar, Raven en Tremble GPS toestelle met auto steer asook Agri Crop spaying met drone
Kontak my gerus by 0659955215 of douwhoniball83@gmail.com
Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kry jou Kaapstad Smart Pass!
Kontak Douw, honiball via e-pos.
Selfoon Nommer:065 995 5215
Geadverteer deur: Douw, honiball
'n soeknet lid sedert 2018-02-28.
Alle advertensies deur Douw, honiball.

Bronkhorstspruit - Gauteng

1322 besigtigings.
Geadverteer op 2023-03-29 15:35:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!