Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Woonstelle
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park » Huur » Woonstelle » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.16Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.36Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.53Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.66Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.35Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.35Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2199Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1166Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 13.58Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 18.37Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 20.60Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0493Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.9908Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.49Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.03Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1687Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0473Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1362Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 6.56Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.87Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0015Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.61Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.5044Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.0204Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.37Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.20Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0213Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.07Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 9.10Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0064Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 13.59Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.37Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.34Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0021Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.37Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0878Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9891Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.28Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3944Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.19Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9891Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0120Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4991Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.73Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0141Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.16Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9891Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.74Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.7031
Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park

R6 500.00
Foto 1: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 2: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 3: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 4: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 5: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 1: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 2: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 3: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 4: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park
Foto 5: Ruim en netjiese 3 slk Tuin woonstel Theresa Park

Baie ruim en netjiese tuin woonstel te huur in Theresa Park, naby Madelief Winkelsentrum, Ninapark Spar en skole.

 

Eie ingang met ondernet parkering vir 2 karre, eie tuin en braai area met boorgat, en Wendy vir stoorplek. 

 

3 slaapkamers, oop plan kombuis en leefarea en 1 vol badkamer met plek en kraan vir wasmasjien. Diere welkom (verkieslik klein hondjies en nie meer as 2).

 

Huur R6500p/m, dubbel deposito benodig (nie onderhandelbaar) en sluit NIE water en krag in nie. Water, sanitasie en vullis verwydering ongeveer R1200 - R1600p/m (gebonde aan jou eie gebruik). Prepaid krag tussen R1000 - R1500p/m.

 

Dokumente en inligting benodig:

• ID

• 3 maande bankstate

• 3 maande salaris strokies

• Vorige mees onlangse huur verwysing (nie onderhandelbaar)

• Moet toestem tot werksbevestiging en krediet navraag.

 

GEEN agente nie asb.

 

Enige navrae kontak Boet 083 480 2797

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Woonstelle

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Woonstelle.

Beveilig jou rekenaar met die beste anti-virus sagteware!
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Soulb1983@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Soulb1983@gmail.com
Alle advertensies deur Soulb1983@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2022-04-19.
Theresapark Ext 1 - Theresapark - Gauteng

1414 besigtigings.
Geadverteer op 2023-07-03 23:18:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!