Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Telebemarker/Koordineerder » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Telebemarker/Koordineerder Telebemarker/Koordineerder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Telebemarker/Koordineerder

R4 200.00
Foto 1: Telebemarker/Koordineerder

Nasionale diensteverskaffer vir alle besighede , maatskappy SEESA Pty Ltd het poste beskikbaar in die bemarkings afdeling.

 

Maatskappy is gelee in Belville , Wes-Kaap 

 

Opleiding word verskaf

Persoon moet van die volgende beskik :

Graad 12

Enige ouderdomme welkom

Rekenaar vaardig  

Enige verkope agtergrond

Afrikaans & Engels sprekend

Doelgerig , netjies en profesioneel

Covid 19 ingeent 

Moet onmiddelik kan begin

 

Ons bied aan :

 

R4200 pm+ kommissie asook bonuse

Health for Me Benefits 

Privident fund

 

Stuur asb CV na marik@seesa.co.za 

 

 

Vorige2 van 47Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Bederf daai spesiale een met 'n geskenk!
Kontak Mari1983 via e-pos
Geadverteer deur: Mari1983.
'n soeknet lid sedert 2023-02-08.
Alle advertensies deur Mari1983.
Guguletu - Wes-Kaap

1217 besigtigings.
Geadverteer op 2023-02-08 15:06:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.