Ek is 'n
soek 'n
ouderdom tot
wat 'n foto het  
Lede Aanteken  Gebruikersnaam:   Wagwoord:   Registreer Nou
 Advertensies

  Webwerf Statistiek
 
Lede vir vorige week:4
Totale Aantal Manlike Lede:1702
Totale Aantal Vroulike Lede:1849
Fotos vir vorige week:0
Lede aanlyn:0

  Nuus
 
SoekNet vs daai ander ouens...
Oct 09, 2008

Met baie ander webtuistes daarbuite, beloof ons jy en jou data sal...meer

SoekNet Liefde - Soek net vriendskap of soek jou l
May 26, 2008

SoekNet Liefde met trots nou eksklusief en verniet beskikbaar aan almal
ouer as sestien wat graag vriendskap, geselskap of opsoek...meer

Alle Nuus

  Webwerf Blog
 
DatumTitel
Oct 09, 2008Wat is die storie hier mmm, ♥'e?
Apr 22, 2019 Gesels lekker saam
Sep 10, 2015 Ek en jy
Jul 21, 2015 Soek na
May 04, 2015 Die Seer van n Jong Pappa
Dec 21, 2012 Hey hey waar die dames

  Sukses Stories
 
Jannie ontmoet vir Sannie

van Annapatat

Jislaaik, was dit nou vir jou 'n storie daai!...
meer
Alle Stories

  Taal Keuse
 

  Soek jy dalk na my?
42, paarl, Wes Kaap, Suid-Afrika
Kom kyk na my!    


 Advertensies
TertiusEnZavier's Blog
Die Seer van n Jong Pappa
May 04, 2015
 
Feb Laas jaar (2014) het my (ex meisie) Wilma vir gese sy dink sy is Swanger (na ons soortvan beplan het op n Baba(ek dink ook net omdat ons gedink het dit sal ons verhouding red (lekker jong gedagte daai) in elk geval ons vind toe uit dat sy is! alles goed en ons was bly regtig of meer n verbasende skok!! sy was toe daai tyd in Matriek (18 Jaar en ek 21 nie eers n Maand daar na nie se sy vir my dis verby !!!!! ek was stukkend met die wete dat sy swanger is en nou los sy my! ek het nie gedink sy is erinstig nie ek het begin bakly om bymekaar te bly en ja toe word dit dae se baklyerye en toe weke selfs Maande in daai 9 Maande wat sy gedra het het ons so erg bakly sy het my verwyt en my gehaat al wat ek wou he is dat ons tenminste kon vergeet het van die verlede mar dit het nie gebeer sy het gese ek sal nooit my seun sien nie ek het toe gesukel op dai staduim en ek was regtig baie Lief vir haar,die Kraam was n sukses ons Seun was gebore Zavier Lemmer Nel!! Ek kon hom nooit sien waneer ek wil van hulle kant af was altyd Reels as ek mag ek hom net vir n halfuur sien of n uur ek het toe aansoek gedoen vir n Parenting plan en dit was n proses wat lank geduur het soos Zavier ouer geraak het kon ek darm meer tyd saam hom spandeer dit was hofsake ensevoorts April 2015 is die dag wat ek n hofbevel gekry het wat my toegang reg gee om my Seun darm meer gereeld te sien veder gaan die storie aan dit was Maar n kortlikse verhaal van die Seer wat ek Binne my het! 
Kykmaniere: 44    Gradering: 0  (gebasseer op 1 stemme)

Kommentaar: 4
Posted by Hannes5424 aan May 21, 2016
Ek het my trots my liefde my yster my als 8 weke laas gesien dis ek wat op maandae aande 11 op RSG die boodskapie aan my kindjie stuur seun weet net ONS GOD is da ek huil terwyl ek dit se vir ju ek weet hoe jy voel ek voel soms om die trok te tiep ens oor die seer Dis GOD wat my trug hou glo my anders ou maar was dit lankal he'll skies leker dagi
Posted by Hannes5424 aan May 21, 2016
Jong ek jou vertel eks nou 2 keer getroud my 1ste het ook kind van my af weg gehou die 2de vrou ons het ook hart probeur toe ek ry lories en die dat ek so by die huis kom sien ek my vrou slaap op ha foon steek dit weg ens ek het toe gevra vir state en syt my dit geweier ons het toe na sy my vir die hoeveelste keer aanrand het ek n gesinsgeweld gaan uit neem eks vrek lief vir ha en my kind ek wil net praat maar sy wil nie ek die aand by my huis gekom na n helse gesukel om die sleutel te kry en to ek dai deur oop maak en vind sy het kla helfde weg gedra my maat ek was plat ek het 2 botels gaan koop ek drink nie eens nie ek het to die geweer gevat en skoot geskiet wou myself tot nuut maak met al die seer dis 2weke trug hoor en ek het net besef na al die dronk ens sy was noit lief vir my nie syt net iemand gesoek wat ha n huis kan biet en sekeriteid noit liefde nie so ja da is dit ons almal loop die slegte pad
Posted by ZeusVR aan Aug 13, 2013
Die week was al weer een van daardie dae gewees.
Posted by softspot aan Jul 05, 2013
Sjoe ja, dis maar baie eina, hul se tyd genees maar hult nie gese hoe lank nog nie!!! Enigste raad is moenie alleen wees nie, gaan uit en ontmoet mense, erens sal jy weer iemand vind wat jou eerste sal stel, second best is nie goed genoeg nie!!!! En praat met onse Abba Vader, huil jou hart uit by Hom, Hys jou enigste Trooster en SAL weer jou hart vir iemand anders gee AS jy dit oopmaak. Jou eks jou nie waardig, jy verdien beter!!!! Sterkte suster-in-verdrukking!!!!



Aangedryf deur SoekNet

Soeknet Liefde - Vind van goeie geselskap tot jou lewensmaat op SoekNet Liefde. Skep nou jou eie SoekNet Liefde profiel om te begin op hierdie reis deur die Afrikaanse liefdeswêreld van SoekNet Liefde.

© Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in sekondes vir